Ezra 2:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
die kinders van Ater van Hiskía, agt en negentig van
Afrikaans (NLV) 2011
Ater (uit die familie van Hiskia) 98,
Afrikaans 1933/1953
die kinders van Ater, van Hisk¡a, agt en negentig;
Afrikaans 1983
Ater, uit die familie van Hiskia, 98,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die afstammelinge van Ater, deur Hiskia – 98;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ater 98, dit was 'n Hiskia-familie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ater, uit die nageslag van Hiskia, 98;