Ezra 2:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die kinders van Betlehem, honderd drie en twintig;
Afrikaans (NLV) 2011
Die bewoners van: Betlehem 123,
Afrikaans 1933/1953
die kinders van Betlehem, honderd drie en twintig;
Afrikaans 1983
Ingedeel volgens plek van herkoms: Betlehem 123,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die afstammelinge uit Betlehem – 123;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daar was ook mense van hierdie stede: Van Betlehem was daar 23 mense,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit Betlehem was daar 123;