Ezra 2:36 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die priesters: die kinders van Jedája, van die huis van Jesua, nege honderd drie en sewentig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende is die priesterfamilies wat uit ballingskap teruggekeer het: Jedaja (uit die nageslag van Jesua) 973,
Afrikaans 1933/1953
Die priesters: die kinders van Jed ja, van die huis van J,sua, nege honderd drie en sewentig;
Afrikaans 1983
Priesterfamilies: Jedaja, uit die huis van Jesua, 973,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die priesters was: Die afstammelinge van Jedaja, dit wil sê, die familie van Jesua – 973;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die priester-families was Jedaja, van die nageslag van Jesua, hulle was 973,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die priesters wat by God se huis werk wat teruggekom het, was daar: van Jedaja (uit die nageslag van Jesua) 973;