Ezra 2:40 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die Leviete: die kinders van Jesua en Kadmiël, van die kinders van Hodawja, vier en sewentig.
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende is die Leviete wat uit ballingskap teruggekeer het: Jesua en Kadmiël (uit die nageslag van die Hodauja) 74,
Afrikaans 1933/1953
Die Leviete: die kinders van J,sua en K dmiël, van die kinders van Hod wja, vier en sewentig.
Afrikaans 1983
Levitiese families: Jesua en Kadmiël, uit die Hodaujagroep, 74,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Leviete was: Die afstammelinge van Jesua en Kadmiël, dit wil sê, die afstammelinge van Hodauja – 74.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Leviete-families was Jesua en Kadmiël, altwee uit die Hodauja-familie, hulle was 74.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die familie van Levi wat teruggekeer het, was daar van Jesua en Kadmiël (uit die nageslag van Hodaja) 74.