Ezra 2:41 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en twintig.
Afrikaans (NLV) 2011
sangers uit die nageslag van Asaf 128,
Afrikaans 1933/1953
Die sangers: die kinders van Asaf, honderd agt en twintig.
Afrikaans 1983
sangers uit die Asafgroep 128,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die sangers was: Die afstammelinge van Asaf – 128.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense wat moes sing, was die Asaf-familie, hulle was 128.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Sangers uit die Asaf-groep was 128.