Ezra 2:42 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hatita, die kinders van Sobai, altesaam honderd nege en dertig.
Afrikaans (NLV) 2011
poortwagters by die ingange van die tempel uit die nageslag van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai, altesaam 139.
Afrikaans 1933/1953
Die kinders van die poortwagters: die kinders van Sallum, die kinders van Ater, die kinders van Talmon, die kinders van Akkub, die kinders van Hat¡ta, die kinders van Sobai, almal saam honderd nege en dertig.
Afrikaans 1983
poortwagte uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai, almal saam 139.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die afstammelinge van die poortwagte was: Die afstammelinge van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai – altesaam 139.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die poortwagte was die families Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai, hulle almal saam was 139.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Mense wat by die deure van die tempel gestaan het uit die families van Sallum, Ater, Talmon, Akkub, Gatita en Sobai was 138.