Ezra 2:55 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die kinders van Salomo se dienaars: die kinders van Sotai, die kinders van Soferet, die kinders van Peruda,
Afrikaans (NLV) 2011
Die volgende is die nageslag van die slawe van koning Salomo wat uit ballingskap teruggekeer het: Sotai, die seuns van Soferet, Peruda,
Afrikaans 1933/1953
die kinders van die dienaars van Salomo: die kinders van Sotai, die kinders van Hassof,ret, die kinders van Peruda;
Afrikaans 1983
Nakomelinge van die dienaars van Salomo, met hulle families: Sotai, Soferet, Peruda,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die nageslag van Salomo se dienaars was: Die afstammelinge van Sotai, Soferet Peruda;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die nageslag van die slawe van Salomo was die families Sotai, Hassoferet, Peruda,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Uit die nageslag van mense wat vroeër vir Salomo gewerk het, was daar: Sotai, Soferet, Peruda,