Ezra 2:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van Jésua en Joab, twee duisend agt honderd en twaalf van
Afrikaans (NLV) 2011
Pagat-Moab (uit die familie van Jesua en Joab) 2 812,
Afrikaans 1933/1953
die kinders van Pahat-Moab, van die kinders van J,sua en Joab, twee duisend agt honderd en twaalf;
Afrikaans 1983
Pagat-Moab, uit die families van Jesua en Joab, 2 812,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
die afstammelinge van Pagat-Moab, uit die afstammelinge van Jesua en Joab – 2 812;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Pagat 2 812, dit was die Jesua-familie en die Joab-familie,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Pagat-Moab (afstammelinge van Jesua en Joab) 2 812;