Ezra 2:60 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die kinders van Delaja, die kinders van Tobía, die kinders van Nekoda, seshonderd twee en vyftig.
Afrikaans (NLV) 2011
Hierdie groep het bestaan uit die nageslag van Delaja, Tobija en Nekoda. Hulle was saam 652 mense.
Afrikaans 1933/1953
die kinders van Del ja, die kinders van Tob¡a, die kinders van Nekoda, ses-- honderd twee en vyftig.
Afrikaans 1983
Dit was die families van Delaja, Tobija en Nekoda, altesaam 652 mense.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die afstammelinge van Delaja, Tobija en Nekoda – 652.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit was 652 persone van die families Delaja, Tobija en Nekoda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
***