Ezra 2:64 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig,
Afrikaans (NLV) 2011
’n Totaal van 42 360 mense het na Juda toe teruggekeer.
Afrikaans 1933/1953
Die hele vergadering saam was twee en veertig duisend drie honderd en sestig,
Afrikaans 1983
Die hele gemeente was in totaal 42 360,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die lede van die gemeenskap was altesaam 42 360,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die mense wat teruggekom het, was almal saam 42 360.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die groep wat teruggekeer het, was altesaam 42 366.