Ezra 2:66 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile, twee honderd vyf en veertig;
Afrikaans (NLV) 2011
Hulle het 736 perde en 245 muile saamgebring,
Afrikaans 1933/1953
Hulle perde was sewe honderd ses en dertig; hulle muile, twee honderd vyf en veertig;
Afrikaans 1983
Die mense het 736 perde, 245 muile,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
asook 736 perde, 245 muile,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Hulle het 736 perde, 245 muile,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het ook 736 perde, 245 muile,

Recommended Reading