Ezra 8:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En van die seuns van Selomit; die seun van Josifja, en saam met hom honderd-en-sestig manspersone.
Afrikaans (NLV) 2011
Selomit seun van Josifja uit die familie van Bani en nog 160 ander mense.
Afrikaans 1933/1953
en van die kinders van Bani: S,lomit, die seun van Jos¡fja, en saam met hom honderd en sestig manspersone;
Afrikaans 1983
Selomit seun van Josifja uit die nageslag van Bani, en saam met hom 160 man;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Selomit, seun van Josifja, uit die nageslag van Bani – saam met hom 160 manne;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Van die Bani-familie was daar Selomit seun van Josifja, en saam met hom 160 mans en seuns.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Selomit die seun van Josifja uit die nageslag van Bani (met 160 mans);