Ezra 9:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En nou, o onse God, wat sal ons hierna sê? want ons het u gebooie verlaat,
Afrikaans (NLV) 2011
“Wat kan ons nou hieroor sê, ons God? Ons het weer u bevele verontagsaam.
Afrikaans 1933/1953
En wat sal ons nou nhierdie dinge sê, onse God? Want ons het u gebooie verlaat
Afrikaans 1983
“Maar wat kan ons nou sê, ons God, na dié dinge? Ons het u gebooie oortree.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
“ Ons God, wat kan ons dan nou in die lig hiervan sê? Want ons het u opdragte verontagsaam
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar, ons God, wat moet ons nou doen? Wat moet ons vir U sê? Ons het nie gedoen wat U gesê het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
“Maar wat kan ons nou sê, ons God? Ons was al weer ongehoorsaam aan wat U van ons vra.