Galatians 1:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarna het ek drie jaar later opgegaan na Jerusalem om Petrus te sien en vyftien dae by hom gebly.
Afrikaans (NLV) 2011
Eers drie jaar later is ek Jerusalem toe om Petrus te ontmoet. Ek het twee weke by hom gebly,
Afrikaans 1933/1953
Vervolgens, drie jaar daarna, het ek na Jerusalem opgegaan om met Petrus kennis te maak en vyftien dae by hom gebly;
Afrikaans 1983
Eers drie jaar later het ek Jerusalem toe gegaan om met Sefas kennis te maak, en ek het twee weke by hom gebly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Eers later, ná drie jaar, het ek na Jerusalem opgegaan om Sefas te ontmoet, en ek het vyftien dae by hom gebly;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Drie jaar later het ek na Jerusalem gegaan om vir Sefas te leer ken. Ek het twee weke by hom gebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Eers drie jaar later het ek weer in Jerusalem gekom. Daar het ek vir Petrus ontmoet en vyftien dae by hom oorgebly.