Galatians 1:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar ander van die apostels het ek niemand gesien nie, behalwe Jakobus, die broer van die Here.
Afrikaans (NLV) 2011
maar van die ander apostels het ek niemand gesien nie behalwe Jakobus, die broer van die Here.
Afrikaans 1933/1953
en ek het niemand anders van die apostels gesien nie, behalwe Jakobus, die broer van die Here.
Afrikaans 1983
Van die ander apostels het ek niemand ontmoet nie behalwe Jakobus die broer van die Here.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar van die apostels het ek niemand anders gesien nie, behalwe Jakobus, die broer van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek het nie een van die ander apostels gesien nie, ek het net vir Jakobus, die broer van die Here, gesien.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In daardie tyd het ek nie een van die ander apostels te sien gekry nie, behalwe vir Jakobus, die broer van die Here.