Galatians 1:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En al die broeders wat saam met my is, aan die gemeentes van Galasië:
Afrikaans (NLV) 2011
Dit kom ook van al die broers en susters hier saam met my. Ons skryf aan die gemeentes in Galasië.
Afrikaans 1933/1953
en al die broeders wat by my is -- aan die gemeentes van Gal sië:
Afrikaans 1983
***
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
en al die broers saam met my, aan die •gemeentes van Galasië:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
***
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Jesus Christus het my as ’n apostel aangestel, saam met God die Vader wat Hom uit die dood laat opstaan het. My aanstelling as apostel kom nie van mense af nie. Ek en die gelowiges wat hier by my is, groet julle almal daar in die kerke in Galasië.