Galatians 1:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarna het ek in die streke van Sirië en Cilicië gekom;
Afrikaans (NLV) 2011
Daarna het ek na die gebied van Sirië en Silisië toe gegaan.
Afrikaans 1933/1953
Daarna het ek gekom in die streke van S¡rië en Cil¡cië;
Afrikaans 1983
Daarna is ek na Sirië en Silisië toe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Later het ek na die streke van Sirië en Silisië gegaan,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Later het ek na die provinsies Sirië en Silisië gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ek het toe daar in die streke van Sirië en Silisië begin preek.