Galatians 1:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En was onbekend aan die gemeentes van Judéa wat in Christus was.
Afrikaans (NLV) 2011
Die Christene in die gemeentes van Judea het my nog nie persoonlik geken nie.
Afrikaans 1933/1953
en ek was persoonlik onbekend by die Christelike gemeentes van Jud,a;
Afrikaans 1983
Die gemeentes van Christus in Judea het my toe nog nie persoonlik geken nie;
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
maar ek was persoonlik onbekend by die Christelike •gemeentes in Judea.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die gemeentes van die Christene in die provinsie Judea het my nie geken nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Op daardie tydstip het Christus se volgelinge in Judea my nog nie persoonlik geken nie.