Galatians 1:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En hulle het God in my verheerlik.
Afrikaans (NLV) 2011
En hulle het God oor my geprys.
Afrikaans 1933/1953
En hulle het God verheerlik in my.
Afrikaans 1983
En hulle het God verheerlik oor my.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En hulle het God oor my verheerlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
En hulle het God geprys omdat ek verander het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hulle het vir God dankie gesê dat Hy my nou gebruik om die goeie nuus bekend te maak.