Galatians 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Aan wie kom die eer toe tot in alle ewigheid. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011
Hiervoor moet God se heerlikheid vir altyd en altyd geprys word! Amen.
Afrikaans 1933/1953
aan wie die heerlikheid toekom in alle ewigheid! Amen.
Afrikaans 1983
Aan God kom die heerlikheid toe tot in alle ewigheid! Amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
aan wie die heerlikheid behoort vir ewig en ewig! •Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom moet ons vir God prys, altyd en altyd. Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Aan God alleen kom al die eer toe. Nou en vir altyd! Vir seker!