Galatians 2:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Ons wat van nature Jode is en nie sondaars van die heidene nie,
Afrikaans (NLV) 2011
Ons wat van geboorte Jode is en nie sondaars uit die nie-Joodse nasies nie,
Afrikaans 1933/1953
Ons wat van nature Jode en nie sondaars uit die heidene is nie,
Afrikaans 1983
Ons is Jode van geboorte en nie sondaars uit die heidene nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ons is gebore Jode, en nie sondaars uit die heidene nie;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Ek en jy was Jode vandat ons gebore is, ons was nie heiden-sondaars nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Ons is Jode al van ons geboorte af en nie ’n klomp sondaars wat God glad nie ken nie. Tog is ons glad nie God se witbroodjies nie.