Galatians 3:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Nou is 'n middelaar nie 'n middelaar van een nie, maar God is een.
Afrikaans (NLV) 2011
My argument is: ’n Tussenganger is nie nodig as daar net een party is nie. En God is net één!
Afrikaans 1933/1953
En die middelaar is nie net vir een nie; maar God is een.
Afrikaans 1983
Maar as daar net één is wat handel, is 'n tussenganger nie nodig nie, en God ís net een.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
'n Middelaar beteken egter dat daar nie net een betrokke is nie; maar God is één!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het die wette vir Moses gegee en Moses het die wette vir die mense gegee. Dit beteken: Die wette het nie reguit van God gekom nie. Maar ons weet: God is een.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God doen dit sommer self.