Galatians 3:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar nadat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n skoolmeester nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Noudat die tyd van geloof gekom het, staan ons egter nie langer onder die toesig van ’n kinderopvoeder nie.
Afrikaans 1933/1953
Maar nou dat die geloof gekom het, is ons nie meer onder 'n tugmeester nie.
Afrikaans 1983
Maar nou dat die tyd van die geloof gekom het, staan ons nie meer onder die toesig van die wet nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar noudat die geloof gekom het, staan ons nie meer onder die toesig van 'n oppasser nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Nou glo ons in Christus en daarom is dit nie nodig dat die wette ons moet oppas nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
totdat hierdie wonderlike nuwe tyd van geloof aangebreek het.