Galatians 3:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Weet julle dan dat die wat uit die geloof is, hulle kinders van Abraham is.
Afrikaans (NLV) 2011
Julle moet dus insien: Die ware kinders van Abraham is hulle wat glo.
Afrikaans 1933/1953
Julle verstaan dan dat die wat uit die geloof is, hulle is kinders van Abraham.
Afrikaans 1983
Julle sien dus dat dié wat glo, kinders van Abraham is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Besef dan: Die mense wat uit die geloof is, dié is kinders van Abraham.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom moet julle dit weet: Die kinders van Abraham is die mense wat in Christus glo.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Weet julle, ons almal wat in God glo, is ook Abraham se kinders.