Galatians 5:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die hele wet word in een woord vervul, ook hierin; Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Afrikaans (NLV) 2011
Die hele wet is saamgevat in een opdrag: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
Afrikaans 1933/1953
Want die hele wet word vervul in een woord, naamlik: Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.
Afrikaans 1983
Die hele wet word in hierdie een gebod saamgevat: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Want die hele wet word in één uitspraak vervul: “Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Want die boodskap van al God se wette is: “ Jy moet lief wees vir jou naaste soos jy lief is vir jouself.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die hele wet van God word in een enkele sin opgesom: “Jy moet vir ander mense net soveel omgee soos vir jouself.”