Galatians 6:18 — Compare Translations
6 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Broeders, die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees. Amen. (Aan die Galasiërs geskryf uit Rome.)
Afrikaans (NLV) 2011
Broers en susters, mag die genade van ons Here Jesus Christus met julle gees wees. Amen.
Afrikaans 1933/1953
Die genade van onse Here Jesus Christus sy met julle gees, broeders! Amen.
Afrikaans 1983
Die genade van ons Here Jesus Christus sal by julle gees wees, broers! Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Vriende, ek bid dat ons Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle. Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die goedheid van ons Here Jesus Christus is met julle almal. My broers en susters, ek bid dat julle sy krag in julle lewe sal ervaar. Amen.