Genesis 1:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit was aand en dit was môre, die derde dag.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het op die derde dag gebeur.
Afrikaans 1933/1953
En dit was aand en dit was môre, die derde dag.
Afrikaans 1983
Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die derde dag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En dit was aand en dit was oggend – 'n derde dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die derde dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het toe nag geword en weer dag. En dit was die derde dag van die skepping.