Genesis 1:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God het twee groot ligte gemaak; die groter lig om in die dag te heers en die mindere lig om in die nag te heers; Hy het ook die sterre gemaak.
Afrikaans (NLV) 2011
So het God die twee groot ligte gemaak: die grootste om in die dag te skyn en die kleiner een om in die nag te skyn. Hy het ook die sterre gemaak.
Afrikaans 1933/1953
God het toe die twee groot ligte gemaak: die groot lig om te heers oor die dag en die klein lig om te heers oor die nag; ook die sterre.
Afrikaans 1983
God het die twee groot ligte gemaak, die grootste om bedags te heers en die kleiner lig om snags te heers, en ook die sterre.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het die twee groot ligte gemaak, die groot lig om te heers oor die dag, en die klein lig om te heers oor die nag, en ook die sterre.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het twee groot ligte gemaak, en ook die sterre. Die groot lig moes in die dag skyn, en die kleiner lig moes in die nag skyn.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het twee groot ligte gemaak. Die ou grote, die son, moes oor die dag heers. En die kleintjie, die maan, oor die nag en die sterre.