Genesis 1:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Toe het God hulle aan die uitspansel van die hemel gestel om lig op die aarde te gee,
Afrikaans (NLV) 2011
God het hierdie ligte in die hemelkoepel geplaas om die aarde te verlig,
Afrikaans 1933/1953
En God het hulle aan die uitspansel van die hemel gestel om lig te gee op die aarde
Afrikaans 1983
God het hulle in die hemelgewelf geplaas om op die aarde lig te gee,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het hulle aan die hemelgewelf geplaas om lig te gee op die aarde,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het hierdie ligte in die hemeldak gesit om lig te gee op die aarde
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het hierdie twee ligte toe bo in die hemelruim geplaas, sodat dit lig op die aarde bring: