Genesis 1:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit was aand en dit was môre, die vierde dag.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het op die vierde dag gebeur.
Afrikaans 1933/1953
En dit was aand en dit was môre, die vierde dag.
Afrikaans 1983
Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die vierde dag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En dit was aand en dit was oggend – 'n vierde dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die vierde dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het toe nag geword en weer dag. En dit was die vierde dag van die skepping.