Genesis 1:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Dit was aand en dit was môre die vyfde dag.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit het op die vyfde dag gebeur.
Afrikaans 1933/1953
En dit was aand en dit was môre, die vyfde dag.
Afrikaans 1983
Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die vyfde dag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
En dit was aand en dit was oggend – 'n vyfde dag.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die vyfde dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Dit het toe nag geword en weer dag. En dit was die vyfde dag van die skepping.