Genesis 1:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God het gesien dat die lig goed was, en God het die lig van die duisternis geskei.
Afrikaans (NLV) 2011
Die lig was vir God goed. Daarop het God die lig en die donkerte van mekaar geskei.
Afrikaans 1933/1953
Toe sien God dat die lig goed was. En God het skeiding gemaak tussen die lig en die duisternis;
Afrikaans 1983
God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het gesien dat die lig goed was. God het toe die lig en die donker van mekaar geskei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het gesien die lig is goed. Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Skielik was daar oral lig. God was baie tevrede met die lig wat Hy gemaak het. Hy het dit apart van die donkerte gehou.