Genesis 1:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
God het die lig Dag genoem, en die duisternis het Hy Nag genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.
Afrikaans (NLV) 2011
God het die lig “dag” genoem en die donkerte “nag”. Dit alles het op die eerste dag gebeur.
Afrikaans 1933/1953
en God het die lig dag genoem, en die duisternis het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was môre, die eerste dag.
Afrikaans 1983
God het die lig toe “dag” genoem, en die donker het Hy “nag” genoem. Dit het aand geword en dit het môre geword. Dit was die eerste dag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het die lig dag genoem en die donker het Hy nag genoem. En dit was aand en dit was oggend – dag een.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het die lig “dag” genoem en Hy het die donker “nag” genoem. Dit het aand geword en daarna het dit oggend geword. Dit was die eerste dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het die lig “dag” genoem en die donkerte “nag”. Dit het toe nag geword en weer dag. Dit was die eerste dag van die skepping.