Genesis 1:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En God het gesê: Laat daar 'n uitspansel wees in die middel van die waters, en laat dit die waters van die uitspansel skei.
Afrikaans (NLV) 2011
God het beveel: “Laat daar skeiding kom tussen die waters!”
Afrikaans 1933/1953
En God het gesê: Laat daar 'n uitspansel wees tussen die waters, en laat dit skeiding maak tussen waters en waters.
Afrikaans 1983
Toe het God gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters om die waters van mekaar te skei.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het gesê: “Laat daar 'n gewelf wees tussen die waters, en laat dit skeiding maak tussen water en water.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het gesê: “Daar moet 'n hemeldak wees, die lug daarbo, en dit moet die water wat bo is, skei van die water wat onder is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het weer gepraat: “Laat daar ’n soliede massa in die middel van al die waters kom, sodat daar ’n duidelike skeiding tussen die waters sal wees.” En dit het gebeur.