Genesis 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Arpaksad het vyf en dertig jaar gelewe, en hy was die vader van Sala.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Arpaksad 35 jaar oud was, is sy seun Selag gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Arpagsad vyf en dertig jaar oud was, het hy die vader van Selag geword.
Afrikaans 1983
Toe Arpaksad 35 was, het hy die vader geword van Selag.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Arpagsad het vyf-en-dertig jaar geleef, en toe het hy Selag verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Arpaksad 35 jaar oud was, het hy pa geword van Selag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Arpaksad 35 was, is Selag gebore.