Genesis 11:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Heber het ná die geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe en het seuns en dogters verwek.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná die geboorte van Peleg het Heber nog 430 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953
En Heber het ndie geboorte van Peleg nog vier honderd en dertig jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1983
Heber het na die geboorte van Peleg nog 430 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nadat hy Peleg verwek het, het Heber nog 430 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het Heber nog 430 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Peleg se geboorte het Heber nog 430 jaar geleef en ook ander seuns en dogters gehad.