Genesis 11:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Rehu het twee en dertig jaar gelewe en was die vader van Serug.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Reü 32 jaar oud was, is sy seun Serug gebore.
Afrikaans 1933/1953
Toe Rehu twee en dertig jaar oud was, het hy die vader van Serug geword.
Afrikaans 1983
Toe Reü 32 was, het hy die vader geword van Serug.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Reü het twee-en-dertig jaar geleef, en toe het hy Serug verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Reü 32 jaar oud was, het hy pa geword van Serug.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Reü 32 was, is Serug gebore.