Genesis 11:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Serug het ná die geboorte van Nahor nog twee honderd jaar gelewe en seuns en dogters gehad.
Afrikaans (NLV) 2011
Ná die geboorte van Nahor het Serug nog 200 jaar gelewe. Hy het ook nog ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1933/1953
En Serug het ndie geboorte van Nahor twee honderd jaar gelewe. En hy het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 1983
Serug het na die geboorte van Nahor nog 200 jaar geleef en het seuns en dogters gehad.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Nadat hy Nahor verwek het, het Serug nog 200 jaar geleef, en hy het seuns en dogters verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarna het Serug nog 200 jaar gelewe. Hy het ook ander seuns en dogters gehad.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Na Nahor se geboorte het Serug nog 200 jaar geleef en nog seuns en dogters gehad.