Genesis 11:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Tera het sewentig jaar gelewe en was die vader van Abram, Nahor en Haran.
Afrikaans (NLV) 2011
Toe Tera 70 jaar oud was, het hy die pa van Abram, Nahor en Haran geword.
Afrikaans 1933/1953
Toe Tera sewentig jaar oud was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Haran.
Afrikaans 1983
Toe Tera 70 was, het hy die vader geword van Abram, Nahor en Haran.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Tera het sewentig jaar geleef. Hy het Abram, Nahor en Haran verwek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Toe Tera 70 jaar oud was, was hy die pa van Abram, Nahor en Haran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Toe Tera 70 was, is sy seuns Abram, Nahor en Haran gebore.