Genesis 11:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar Sarai was onvrugbaar; sy het geen kind gehad nie.
Afrikaans (NLV) 2011
Sarai was onvrugbaar; sy het geen kinders gehad nie.
Afrikaans 1933/1953
En Sarai was onvrugbaar, sy het geen kind gehad nie.
Afrikaans 1983
Sarai was onvrugbaar; sy het nie kinders gehad nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sarai was onvrugbaar; sy het nie 'n kind gehad nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Sarai het nie 'n kind gehad nie, sy kon nie kinders kry nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Abram en Sarai het nie kinders gehad nie, want Sarai was onvrugbaar.