Genesis 16:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Daarom is die put Beerlahairoi genoem; kyk, dit is tussen Kades en Bered.
Afrikaans (NLV) 2011
Dit is hoekom hierdie put Lagai-Roï-fontein genoem word. Dit is nog steeds tussen Kades en Bered.
Afrikaans 1933/1953
Daarom noem hulle die put: Put van Lagai-Ro‹. Dit lê daar tussen Kades en Bered.
Afrikaans 1983
Daarom word die fontein genoem Lagai-Roï-fontein. Die fontein is tussen Kades en Bered.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Daarom word die put Beër-Lagai-Roï genoem. Dit lê daar tussen Kades en Bered.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Daarom noem hulle die fontein Lagai-Roï-fontein. Die fontein is tussen die stede Kades en Bered.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Tot vandag toe noem hulle die fontein die Beer-Lagai-Roï. Dit is die fontein daar tussen Kades en Bered.