Genesis 17:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En God het vir Abraham gesê: Wat jou vrou Sarai betref, jy mag haar nie Sarai noem nie, maar haar naam moet Sara wees.
Afrikaans (NLV) 2011
Verder sê God: “Jou vrou Sarai sal nie meer so genoem word nie. Van nou af sal haar naam Sara wees.
Afrikaans 1933/1953
Verder het God aan Abraham gesê: Sarai, jou vrou, moet jy nie Sarai noem nie, maar haar naam sal Sara wees.
Afrikaans 1983
God het ook nog vir Abraham gesê: “Jy moet jou vrou nie meer Sarai noem nie. Haar naam is nou Sara.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
God het vir Abraham gesê: “Sarai, jou vrou, moet jy nie meer Sarai noem nie; want haar naam moet Sara wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het ook vir Abraham gesê: “Jy moet jou vrou nie meer Sarai noem nie, haar naam moet nou Sara wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
God het ook verder met Abraham gepraat: “Jou vrou Sarai moet jy nie meer so noem nie. Noem haar eerder Sara.