Genesis 19:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En Lot sê vir hulle: Ag, nie so nie, my Meester!
Afrikaans (NLV) 2011
“Ag nee tog, Menere,” pleit Lot.
Afrikaans 1933/1953
Daarop antwoord Lot hulle: Ag nee, my Here!
Afrikaans 1983
Maar hy sê vir hulle: “Asseblief tog, Menere,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Maar Lot het vir hulle gesê: “Asseblief nie, my Heer!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Maar Lot sê vir hulle: “Nee, Menere,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Lot het egter vinnig geantwoord: “Nee, Meneer, dit kan nie gebeur nie.