Genesis 19:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Maar sy vrou het van agter hom omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.
Afrikaans (NLV) 2011
Agter hom het Lot se vrou omgekyk en toe in ’n soutpilaar verander.
Afrikaans 1933/1953
En sy vrou het agter hom omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.
Afrikaans 1983
Lot se vrou het omgekyk en sy het in 'n soutpilaar verander.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Sy vrou het egter omgekyk, en sy het 'n soutpilaar geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Lot se vrou het agtertoe gekyk en toe verander sy in 'n soutpilaar.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Lot se vrou het egter omgekyk en onmiddellik in ’n soutpilaar verander.