Genesis 2:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
So was die hemel en die aarde volbring, en hulle hele leër.
Afrikaans (NLV) 2011
So is die skepping van die hemel en die aarde en alles wat daarin is, voltooi.
Afrikaans 1933/1953
So is dan voltooi die hemel en die aarde met hulle ganse leërmag.
Afrikaans 1983
Die hemel en alles daarin is voltooi en ook die aarde en alles daarop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
So is die hemel en die aarde en alles wat daarby hoort, voltooi.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
God het die hemel en alles daarin klaar gemaak en ook die aarde en alles daarop.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
So het die hemel en die aarde en alles daarin ontstaan.