Genesis 2:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die naam van die eerste is Pison; dis wat die hele land Hawila omsingel, waar goud is;
Afrikaans (NLV) 2011
Die een, die Pison, loop om die hele land Gawila. Dis die plek wat ryk is aan goud.
Afrikaans 1933/1953
Die naam van die eerste is die Pison. Dit is hy wat om die hele land H wila loop waar die goud is.
Afrikaans 1983
Die eerste rivier is die Pison en dit loop rondom die hele Gawila, waar daar goud is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die naam van die eerste is Pison. Dit is die een wat vloei om die hele land Gawila, waar daar goud is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die naam van die een rivier was Pison. Hierdie rivier het om die hele Gawila-land gevloei. Daar was goud
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die naam van die een tak was die Pison. Dit het deur die land van Hawila gekronkel.