Genesis 2:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
En die goud van daardie land is goed: daar is balsem en die onikssteen.
Afrikaans (NLV) 2011
Die goud is van hoogstaande gehalte en daar is ook balsem en oniks.
Afrikaans 1933/1953
En die goud van die land is goed. Daar is ook balsemgom en onikssteen.
Afrikaans 1983
Die goud van daardie land is suiwer. Daar is ook balsem en oniks.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die goud van daardie landstreek is goed. Daar is ook balsemhars en •oniksgesteentes.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
en die goud was goed. Daar was ook balsem en oniks.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
In Hawila was daar suiwer goud, balsem en oniks.