Genesis 2:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die naam van die tweede rivier is Gihon; wat die hele Kus land omtrek.
Afrikaans (NLV) 2011
Die tweede, die Gihon, vloei om die hele land Kus.
Afrikaans 1933/1953
En die naam van die tweede rivier is die Gihon. Dit is hy wat om die hele land Kus loop.
Afrikaans 1983
Die tweede rivier is die Gihon en dit loop rondom die hele Kus.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die naam van die tweede rivier is Gihon. Dit is die een wat om die hele land Kus vloei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die naam van die tweede rivier was Gihon. Dit het om die hele land Kus gevloei.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die tweede rivier is die Gihon genoem. Dit het deur die land Kus geloop.