Genesis 2:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die naam van die derde rivier is Hiddekel; wat oos van Assirië loop. En die vierde rivier is Eufraat.
Afrikaans (NLV) 2011
Die derde een, die Tigris, loop oos van Assirië verby. Die vierde is die Eufraat.
Afrikaans 1933/1953
En die naam van die derde rivier is die Hidd,kel. Dit is hy wat oos van Assur loop. En die vierde rivier is die Frat.
Afrikaans 1983
Die derde is die Tigris wat oos van Assirië verbyloop, en die vierde is die Eufraat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die naam van die derde rivier is Hiddekel. Dit is die een wat aan die oostekant van Assirië vloei. Die vierde rivier is die Eufraat.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die naam van die derde rivier was Tigris. Dit het oos van die land Assirië gevloei. Die naam van die vierde rivier was Eufraat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Die Tigris was die derde rivier. Dit is die een wat oos van Assur verbyloop. En die vierde rivier was die Eufraat.