Genesis 2:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Die HERE God het die mens beveel en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vrylik eet.
Afrikaans (NLV) 2011
Maar die Here God het hom gewaarsku: “Jy is vry om van enige boom in die tuin te eet,
Afrikaans 1933/1953
En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet,
Afrikaans 1983
Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome in die tuin mag jy eet soos jy wil,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling)
Die Here God het die mens beveel: “Van al die bome van die tuin mag jy na hartelus eet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal)
Die Here God het vir die mens gesê: “Jy mag van al die vrugte in die tuin eet,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap)
Hy het ook vir die mens gesê: “Jy is welkom om van al die bome in die tuin te eet.